Tuisblad Navigasie-keuseskermvoorblad verfris
Voorblad
DuitsNederduitsNedersaksiesDuitseVrye Hansestad BremenBremerhavenNoord-DuitslandHamburgMiddeleeueHansebondEuropaTweede WêreldoorlogAmerikaansegetyeWeserrivierAirbusSamuel MorsetelegraafNew YorkKaap AgulhasvuurtoringKaap Agulhas1 Maart1849Suid-AfrikaNamibiëBotswanaLesothoMosambiekeSwatiniZimbabweAfrikaSuider-AfrikaAmerikaAntarktikaAsiëEuropaOseaniëRuslandTurkyeVerenigde State van AmerikaLandeBaaieBergeEilandeMereOseaneRiviereWoestyneArgeologieDatumsKulturele geskiedenisOorloëReligieuse geskiedenisRewolusiesVroeë beskawingsAntieke EgipteAkteursArgitektuurDansLetterkundeMitologieGriekse mitologieModeMuseumsMusiekRolprenteTaalVermaakBewaringsgebiedeDierePlanteAgnostisismeBaha'iBoeddhismeChristendomGnostisismeHindoeïsmeIslamJudaïsmeMitologieNew AgePaganismePoliteïsmeSatanismeSikhismeZoroastrismeBesigheidEkonomiePolitiekSportVervoerKunsmatige taalNatuurlike taalTaalfamiliesSkryfstelselsElektronikaFotografieInligtingstegnologieKlanktegnologieVoertuigtegnologieBiologieChemieFilosofieFisikaNatuurwetenskapPsigologieSosiologieSterrekundeWiskundeArtikelindeksKategorieboomLysteHoe soek ek?
Tuisblad
Jump to navigation
Jump to search
Welkom by Wikipedia, die vrye ensiklopedie wat deur enigeen verbeter en uitgebrei kan word. | Saterdag, 6 April 2019 Hier is tans 77 014 artikels in Afrikaans. |
Help ons om ’n Afrikaanse wêreldklas-ensiklopedie te skep. | |
Inleiding • Hulp • Kontak | Gebruikersportaal • Voorbladartikels • Kategorieë • Stel ’n vraag |
Voorbladartikel Bremen (Duits: [ˈbʀeːmən], luister (hulp·inligting); Nederduits ook Breem of Bräm; Nedersaksies: Breemn) is die hoofstad en grootste stad van die Duitse deelstaat Vrye Hansestad Bremen, wat dikwels ook net "Bremen" genoem word. As die kleinste deelstaat van Duitsland behels die stadstaat naas Bremen slegs een ander stad, Bremerhaven, wat as Noordseehawe sowat 60 kilometer verder noord geleë is. Bremen is met 'n bevolking van 567 400 die tweede grootste stad in Noord-Duitsland na Hamburg en die elfde grootste in Duitsland. Die stad is die setel van die Breemse parlement (Duits: Bremer Bürgerschaft), die regering van die deelstaat (Senaat van Bremen, Duits: Bremer Senat) en van die meeste instellings en geregshowe van die deelstaat. In die vroeë Middeleeue het Bremen 'n belangrike rol by die Christelike sendingwerk in Noord- en Noordoos-Europa gespeel en was ook die biskopsetel vir Noord-Europa. As een van die magtige seehandelstede van die Hansebond het Bremen in die 13de eeu tot een van die eerste republikeinse stadstate in Europa ontwikkel wat deur welvarende koopmansgesinne oorheers is. Ná die einde van die Tweede Wêreldoorlog is Bremen deur Amerikaanse troepe beset en het later een van drie stadstate in die Duitse Bondsrepubliek geword. Alhoewel die oop see sowat een uur per motor van Bremen af lê, is die getye op die Weserrivier twee keer per dag duidelik waarneembaar. Die promenade langs die Weser was vroeër die middelpunt van Bremen se besige seehawe, en plaaslike koopmanne het handel met alle bekende gebiede gedryf. Vandag word seevrag veral in die Neustädter Hafen en Bremen se moderne susterstad Bremerhaven met hul uitgebreide houerterminale gehanteer. Die seehawe is die tweede belangrikste invoerhawe vir motors in Europa en hanteer jaarliks sowat 1,4 miljoen voertuie. Tans is Daimler AG (vroeër DaimlerChrysler AG) die grootste privaat werkgewer, terwyl Airbus in Bremen met 3 100 werknemers oor die tweede grootste werksterrein in Duitsland na Hamburg beskik. Bremen het na die agteruitgang van sy tradisionele skeepsbou en die verskuiwing van hawegeriewe tot 'n moderne kulturele, wetenskaplike en hoëtegnologiesentrum ontwikkel. Bremen het daarnaas ondanks die grootskaalse oorlogskade van die jare 1940 tot 1945 'n ryke argitektoniese erfenis van verskillende tydperke bewaar, waaronder 'n historiese stadskern met winkellane en 'n groot aantal museums en ander kulturele instellings wat van die stad 'n gewilde toeristebestemming maak. Die stad bestaan vandag uit 'n historiese stadskern en uitgebreide voorstede wat meestal hul eie spesifieke, soms selfs landelike karakter bewaar het.
In die nuus
Het u geweet... ... Samuel Morse, die uitvinder van die telegraaf, vir burgemeester van New York gestaan het? Hy was egter nie suksesvol nie. ... dat die Kaap Agulhasvuurtoring by Kaap Agulhas wat op 1 Maart 1849 in gebruik geneem is, gebou is volgens die model van die Pharos van Alexandrië, een van die Sewe wonders van die antieke wêreld. Vandag in die geskiedenis 6 April
Voorbladbeeld Die vulkaan Olympus Mons op die planeet Mars. | Vind artikels | |
Soekhulp | ||
Geografie - Geologie Afrika • Suider-Afrika • Amerika • Antarktika • Asië • Europa • Oseanië Rusland • Turkye • Verenigde State van Amerika Lande • Baaie • Berge • Eilande • Mere • Oseane • Riviere • Woestyne | ||
Geskiedenis | ||
Kultuur | ||
Natuur | ||
Religie | ||
Samelewing | ||
Taal | ||
Tegnologie | ||
Wetenskap | ||
Artikelindeks • Kategorieboom • Lyste • Hoe soek ek? | ||
Wikipedia in ander tale | ||
Weergawes met meer as 1 000 000 artikels Cebuano • Deutsch • English • Español • Français • Italiano • 日本語 • Nederlands • Polski • Português • Русский • Svenska • Winaray • Tiếng Việt • 中文 | ||
Weergawes met meer as 750 000 artikels Українська | ||
Weergawes met meer as 500 000 artikels العربية • Català • فارسی • Norsk (bokmål) • Српски / srpski | ||
Weergawes met meer as 250 000 artikels Български • Čeština • Esperanto • Euskara • Suomi • Magyar • Հայերեն • Bahasa Indonesia • 한국어 • Bahasa Melayu • Română • Srpskohrvatski / српскохрватски • Türkçe | ||
Weergawes met meer as 100 000 artikels Azərbaycanca • Беларуская • Нохчийн • Cymraeg • Dansk • Ελληνικά • Eesti • Galego • עברית • हिन्दी • Hrvatski • ქართული • Қазақша • Latina • Lietuvių • Baso Minangkabau • Македонски • Norsk (nynorsk) • Simple English • Slovenčina • Slovenščina • தமிழ் • ไทย • اردو • Oʻzbekcha • Volapük • Bân-lâm-gú | ||
Weergawes met meer as 50 000 artikels Afrikaans • Asturianu • تۆرکجه • Беларуская (тарашкевіца) • বাংলা • Brezhoneg • Bosanski • Gaeilge • Kreyòl ayisyen • Íslenska • Basa Jawa • Кыргызча • Lëtzebuergesch • Latviešu • Malagasy • മലയാളം • मराठी • नेपाल भाषा • Occitan • Piemontèis • شاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī) • Scots • Shqip • తెలుగు • Тоҷикӣ • Tagalog • Татарча / tatarça • 粵語 | ||
Lys van alle taalweergawes van Wikipedia | ||
Susterprojekte | ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
|
Indien u die verkeerde datum sien of sjablone opgedateer het, moet u die voorblad verfris. |
Kategorie:
- Voorblad
(window.RLQ=window.RLQ||[]).push(function()mw.config.set("wgPageParseReport":"limitreport":"cputime":"0.152","walltime":"0.222","ppvisitednodes":"value":442,"limit":1000000,"ppgeneratednodes":"value":0,"limit":1500000,"postexpandincludesize":"value":34548,"limit":2097152,"templateargumentsize":"value":5853,"limit":2097152,"expansiondepth":"value":3,"limit":40,"expensivefunctioncount":"value":0,"limit":500,"unstrip-depth":"value":0,"limit":20,"unstrip-size":"value":428,"limit":5000000,"entityaccesscount":"value":0,"limit":400,"timingprofile":["100.00% 80.198 1 -total"," 11.17% 8.961 1 Wikipedia:Voorbladartikel_week_14_2019"," 10.53% 8.447 1 Sjabloon:Hierdie_dag"," 9.45% 7.582 1 Wikipedia:Interessante_brokkies/Week_14"," 8.77% 7.031 1 Tuisblad/Voorblad_ander_tale"," 5.96% 4.783 1 Tuisblad/Vakgebiede/Religie"," 5.36% 4.299 1 Tuisblad/Vakgebiede/Geografie"," 5.01% 4.022 1 Sjabloon:Voorbladinleiding"," 4.46% 3.573 1 Tuisblad/Vakgebiede/Kultuur"," 4.18% 3.356 1 Tuisblad/Vakgebiede/Tegnologie"],"cachereport":"origin":"mw1273","timestamp":"20190406103656","ttl":3600,"transientcontent":true););"@context":"https://schema.org","@type":"Article","name":"Tuisblad","url":"https://af.wikipedia.org/wiki/Tuisblad","sameAs":"http://www.wikidata.org/entity/Q5296","mainEntity":"http://www.wikidata.org/entity/Q5296","author":"@type":"Organization","name":"Contributors to Wikimedia projects","publisher":"@type":"Organization","name":"Wikimedia Foundation, Inc.","logo":"@type":"ImageObject","url":"https://www.wikimedia.org/static/images/wmf-hor-googpub.png","datePublished":"2003-11-30T13:58:13Z","dateModified":"2018-07-02T06:46:03Z","image":"https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/9/9a/HB_2016-0607_photo05_Am_Markt.jpg"(window.RLQ=window.RLQ||[]).push(function()mw.config.set("wgBackendResponseTime":127,"wgHostname":"mw1268"););